send link to app

Oatu & Eara: Alfabet flitskaarte op die plaas


4.2 ( 3872 ratings )
Spiele Bildung Bildung Familie
Entwickler Revolt And Reverb (Pty) Ltd
1.99 USD

Geniet alfabet flitskaarte op n pret manier saam met "Oatu en Eara: Alfabet flitskaarte op die plaas". Oatu en Eara is wesies van die buitenste ruim wat verskeie avonture op die aarde beleef.

Met oulike animasie, klanke en kleurvolle illustrasies, leer hierdie app jou kind die letters van die alfabet en woorde waarmee die letters kan geassosieer word op n pret manier.

- Letters is in die korrekte skrif
- Elke letter word geklank
- Flitskaarte word geklank
- Letters word heeltyd omgeruil, so die speletjie kan nooit regtig klaar gespeel word nie.
- Twee letter volgorde, alfabeties en nie alfabeties
- Geen herhaling van letters in die 26 letter siklus nie

Kry die app vandag en laat jou kind alfabet flitskaarte op n pret manier beleef!

Wees op die uitkyk vir nog opwindende avonture van Oatu en Eara, wat binnekort op die app store sal verskyn.

Laat weet ons gerus watter tipe opvoedkundige apps julle graag sal wil sien.